Hand Gereedskap

12345678910111213141516171819
Across
  1. 3. Word gebruik om plaat en staal in verskillende vorms te hamer
  2. 7. Verskillende vorms word gebruik om staal weg te vyl
  3. 8. Word gebruik om water pype vas te kan draai
  4. 10. Word gebruik om draad te knip en draadomhulsel te stroop
  5. 11. Word gebruik in beperkte spasies waar mens nie kan bykom nie
  6. 13. Word gebruik om gate te boor
  7. 15. Word gebruik om staal vas te hou terwyl dit gesweis word
  8. 17. Word gebruik om skroewe vas te maak of los te draai
  9. 18. Word gebruik om werkstukke vas te hou terwyl daaraan gewerk word
  10. 19. Word gebruik om boute en moere vas te maak
Down
  1. 1. Word gebruik om swaar hamer werk te doen
  2. 2. Word gebruik om voorwerpe vas te hou. Kan ook draad knip
  3. 4. Verstelbaar. Word meer greep te hê wanneer iets los of vasgemaak moet word
  4. 5. Word gebruik om slak af te hamer nadat sweiswerk plaasgevind het
  5. 6. Word gerbuik om werkstukke vas te hou as daar geboor word
  6. 9. Word gebruik om duike uit te slaan sonder om skade aan die materiaal te rig
  7. 12. Word gebruik om staal te sny
  8. 13. Word gebruik om dun plaat te sny
  9. 14. Word gebruik om spykers in te kap of uit te trek
  10. 16. Word gebruik as 'n derde hand om staal vas te hou