Across
- 1. Baie donker is ____________
- 4. Iemand wat jou medisyne gee as jy siek is
- 6. `n Groep wasgoed
- 9. cm is die afkorting vir?
- 12. Hy het die ____________ gekies
- 16. Versamelnaam vir `n groep visse
- 17. hemp + knoop
- 18. So oud soos die ____________
- 19. Antoniem vir vinnig
- 20. Ek was my hande/hante
Down
- 2. Ons ry met Jan Tuisbly se _____________
- 3. So honger soos `n ___________
- 5. Die __________ val nie ver van die boom nie
- 7. Oud _________ oudste
- 8. Baie koud is ___________
- 10. Vroulike vorm vir kleinseun
- 11. Baie leeg is _____________
- 13. asb staan vir?
- 14. My tant/tand is seer
- 15. Sinoniem vir yslik