Across
- 4. "Van die familiehoofde het vir die ..... honderd ag en sestig kilogram goud en een en 'n kwart ton silwer bygedra" (Hen 7:71)
- 6. "...die mense van ..... was hewig ontsteld toe hulle hoor die herstel aan Jerusalem se mure vorder..." (Neh 4:7)
- 7. Voor watter poort was die volk op die plein bymekaar? (Neh 8:2)
- 9. Wat was die rede waarom party van die mense hulle lande, wingerde en huise moes verpand om korinig in die hande te kry? (Neh 5:3)
- 11. Watter profeet het die wet voorgelees? (Neh 8:3)
- 12. Die poorte van Jerusalem moet gegrendel word wanneer hierdie manne nog op hulle pos is (Neh 7:3)
- 13. Hoeveel komme het die goewerneur vir die fonds gegee? (Neh 7:70)
- 15. Delaja se pa (Neh 6:10)
- 17. Die Israeliete en Leviete sal die offergawes van koring, wyn en olie hierheen bring (Neh 10:39)
- 18. Wie was saam met Gananja in bevel van Jerusalem? (Neh 7:2)
- 20. Hierdie man was woedend toe hy uitvind die muur word gebou! (Neh 4:1)
- 22. Handelsware van die heidene sal nie op hierdie dag gekoop word nie as dit dan aangebring word nie (Neh 10:30)
- 23. Die Arabier (Neh 2:19)
- 24. Wie is Nehemia se pa? (Neh 1:1)
Down
- 1. In hierdie maand het Nehemia die behoefte gehad om die muur weer op te bou (Neh 2:1)
- 2. Nadat die muur klaar gebou is, is hierdie elemente nog nie gehang nie (Neh 6:1)
- 3. Wie het nie die gebooie van God gehoorsaam nie? (Neh 8:16)
- 5. Die Levitiese familiehoofde wat in die tyd van hierdie koning geleef het, se name is deel van die lys wat in Nehemia genoem word. (Artikel)
- 8. Die ballinge beleef in hierdie provinsie groot ellende en smaad (Neh 1:3)
- 9. Waarop het Esra die skrifgeleerde gestaan toe hy voor die volk die boek voor almal se oë oopgemaak het? (Neh 8:5)
- 10. Die hooftooisel op die vasdag (Neh 9:1)
- 14. In hoeveel dae is die muur voltooi? (Artikel)
- 16. Jojagin se kleinseun (Artikel)
- 19. Van die twintigste jaar tot die twee en dertigste regeringsjaar van hierdie koning, was Nehemia die goewerneur (Neh 5:14)
- 21. Koning Artasasta se ander naam (Artikel)
