Across
- 4. Die Here doen dít met paaie
- 6. Wysheid staan op dit van die paaie
- 9. Verstand moet dit genoem word
- 13. Die vrees van die Here is dít van kennis
- 14. As dít vals is, is dit vir die Here 'n gruwel
- 16. Die vrou van jou jeug
- 17. Vlei met haar woorde
- 18. Om dit aan die eenvoudiges te gee
- 21. 'n Dwase seun is dít vir sy moeder
- 22. Sulke hoop maak mens siek
Down
- 1. 'n Vrou wat skande maak is dit vir haar man se gebeente
- 2. Loop rond met 'n valse mond
- 3. Moet dít nie verag van moeders
- 5. Dít is die kroon vir grysaards
- 7. Só 'n woord laat toorn ontvlam
- 8. Die koning se hart is soos dít in God se hand
- 10. Dít is tussen opregtes
- 11. Wysheid spot wanneer dít kom
- 12. Sterk drank is dít
- 15. Die goddelose drink hierdie wyn
- 19. Wysheid roep op hierdie strate
- 20. Tug maak met só
