Across
- 1. Die honger hond is ....mater
- 3. Sy is nou ..lewendig en gesond
- 6. Die pad is....breed
- 7. My pa is ...ryk
- 9. Die Baba is ....wakker
- 12. Haar trourok was(wit)
- 13. Die duif is (dood)
- 16. Die sonneblom is (geel)
- 17. Jan se oog is(blou) geslaan
- 18. Die meisie is ...lelik
- 19. Die nag is...donker
Down
- 1. Die seun hardliop(vinnig)
- 2. Ek is tot die....toe moeg
- 4. Moenie die peer eet,dit is (groen)
- 5. Vleis is (duur)
- 8. Die bokke is ...beroemd
- 9. Die venster is....Oop
- 10. Die teepot is (leeg)
- 11. Die mense is ...arm
- 12. Na die rugby was Hy (styf)
- 14. Die motor is (rooi)
- 15. Checkers sé koffie is ..goedkoop
