Across
- 4. Die kind was (vaal) geskrik.
- 5. Die baba het (tevrede) aan sy bottel gesuig.
- 8. Gister het daar ‘n (verskriklik) ongeluk plaas gevind.
- 9. Die kos is (vars)
- 11. Dit is (veilig) om in die middag huistoe te stap.
Down
- 1. Ek was (verbaas) toe ek die kompetisie wen. stomverbaas
- 2. Die kamer was (verlig).
- 3. Pieter is (verlief) op Jana.
- 5. Die fliek is (vervelend).
- 6. Die rugbyspeler is (taai).
- 7. Die ondersteuners het (vas) agter hulle span gestaan.
- 10. My pa was (vererg) toe ek druip.
