Across
- 2. As jy ... hoor God jou.
- 4. Jesus het die mense ....
- 5. Markus 6:50 Die dissipels was baie.....op die boot toe Jesus na hulle toe loop.
- 6. Die dissipels het gedink hulle sien n ... toe Jesus op die water na hulle toe stap.
- 9. Hoeveel melaatse manne was daar.
- 10. Net een melaatse het terug gekom om...te se.
- 11. Markus 6:24 en Markus 8:2 Jesus het die mense baie....gekry.
- 12. Ek kan kies om Jesus te ....
- 13. Matteus 8:4 Jesus het vir baie mense wat Hy gesond gemaak het gese dat hulle moet....
- 14. Jesus het regtig ...... vir die mense.
Down
- 1. Jesus het die 10 melaatse manne ge-.....
- 3. Beteken om bly te wees vir dit wat jy het.
- 6. Is n ander woord vir Sabat.
- 7. Jesus se ..... was Sy grootste wonderwerk.
- 8. Jesus wil my ook...
