Across
- 2. Die kleur van die lyn wat Ragav aan haar venster vasgebind het.
- 4. Die groep mense wat later sou vra: Wat beteken hierdie klippe?
- 6. Die Middellandse see word hier die ... see genoem.
- 8. Toe ons dit hoor, het ons hart ...
- 9. Elke plek waar julle ... op sal trap, dit gee Ek aan julle.
- 10. Die 12 klippe is opgerig in die ... van die Yarden.
- 11. Ragav se huis was hierin gebou.
Down
- 1. Die beroep van Ragav, soos in hoofstuk 2 beskryf.
- 3. Die hoeveelheid kere dat "sterk en vol moed" in hoofstuk 1 voorkom.
- 5. Die beste beskrywing van die grond binne-in die Yarden (Jordaan) toe die volk deurgetrek het.
- 7. As jy die Torah onderhou, sal jy met goeie ... handel.
- 9. Waarmee die priesters voor die volk uitgetrek het.