Across
- 3. Ander woord vir alleenheerser
- 7. Dié koning was die hoof van die “Church of England”
- 8. Die ... moes aan die goewerneurs onderdanig wees.
- 9. Hierdie mense het die werk in die huis en op die plaas gedoen
- 10. Hulle het predikante aangestel en geld gegee vir kerke
Down
- 1. Iemand wat benoem is om belange van ander te behartig
- 2. Lord wat in 1814 in die Kaap aangekom het. (sy van)
- 4. Persoon wat tot die hoogste stand behoort
- 5. Dié taal het voorrang geniet
- 6. Groep aangewese burgers wat by ’n hofverhoor ’n beslissing oor feite gee
