Josef

123456789101112
Across
  1. 3. 'n Plek om te oornag.
  2. 5. Josef se eerste seun.
  3. 7. 'n Bondel graan
  4. 9. Wanneer daar nie kos is nie.
  5. 10. Josef se broers het hom so genoem.
  6. 11. Josef se broers het hom daarin gegooi.
  7. 12. Josef het sy broers daar gevind.
Down
  1. 1. Pakdiere
  2. 2. Dit was in Benjamin se sak gevind.
  3. 4. Josef se pa
  4. 6. Dit is die plek waar Josef beland het.
  5. 8. Die koning van Egipte.