Across
- 1. By hom tel appels nie eintlik nie
- 2. Vir sommige is dit 'n onbenulligheid, vir ander 'n twee-jaarlikse hoogtepunt
- 6. Deur die heel soeke toe net geduldig en gedwee aan die werk
- 7. Beste doelwagter in die wereld, laat geen doele deur nie.
- 8. In sy dae sal 'n biljoen maar moet doen
- 10. Hierdie klein Spaanse dorpie het die jaar noggals opslae in Frankryk gemaak
- 13. Ons kan eers begin krieket speel as dit ophou reen
Down
- 1. Drie is goed, twee is baie goed, maar een is net plain lucky
- 3. Straat veral bekend vir sy beeldskone honde uitskeidings
- 4. As hy maar net die kans kan kry om vir Jeff 'n ding of twee te wys
- 5. Hy gee verseker nie 'n misrabele wiskunde les nie
- 9. Hierdie dis is al van all kante bekyk
- 11. Hierdie boskind is werklik 'n prinses
- 12. Beste kat teler op Caledon
