Kulturele rites

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 3. In watter kultuur is dit ‘n ritueel om Henna op die bruid te verf?
  2. 5. Deur wie word ‘n Moslem troue geseën?
  3. 6. By ‘n Joodse begrafnis skeur die familielede hulle klere as blyk van hulle _______ .
  4. 12. Wat simboliseer ‘n vrou se wit rok by ‘n Christelike troue?
  5. 13. Na ‘n Christelike begrafnis se kerkdiens word die liggaam van die oorledene veras of ____________ .
  6. 15. By watter Hindoe seremonie bring die familielede en vriende geskenke en word daar rooi kleursel in die paadjie van die moeder geplaas.
  7. 16. Watter stadium in ‘n mens se lewe word verduidelik: ‘Word gehou om die begin van ‘n jong paartjie se lewe saam te vier.’
  8. 17. In die Afrika deurgangsrites word die ___________ en plasenta by ‘n baba se geboorte in die grond begrawe. Die plek is vir die res van die lewe ‘n spesiale plek vir die kind.
  9. 19. In wat word ‘n Moslem oorledene se liggaam toe gedraai?
  10. 20. Oorspronklik het hulle beeste gebruik om lobola te betaal, maar deesdae gebruik hulle _________ .
Down
  1. 1. Wie verwelkom Moslem babas in die wêreld?
  2. 2. Wat word die huweliksdak waaronder Jode hulle huwelik bevestig genoem?
  3. 4. Wat is ‘n simbool dat God jou sondes vergewe in ‘n Christelike doop?
  4. 7. Waar kondig ‘n Joodse pa aan dat sy dogter gebore is?
  5. 8. In watter kultuur dra die bruid en bruidegom pragtige syklere?
  6. 9. Wat beteken dit dat die Boeddhiste glo dat die liggaam weer in verskeie uiteenlopende liggame gebore word voordat die siel gemeenskap met god bereik.
  7. 10. Met ‘n Boeddhistiese geboorte berei die familielede ‘n _______ en klere vir die nuwe baba voor.
  8. 11. Wat noem mens die gebed wat by ‘n Hindoe begrafnis afgelê word?
  9. 14. Watter stadium in die lewe word verduidelik: ‘Die familie en vriende hou spesiale seremonies om die nuwe persoon/lewe in hulle midde te verwelkom.’
  10. 18. Met wat word die venster in ‘n Afrika kultuur bedek wanneer iemand sterf?