Kwartaal 1 Klanke hersiening

1234567891011121314151617
Across
  1. 1. Eet hiermee (-rk)
  2. 3. 'n Groot voertuig waarin baie mense kan ry (-u-)
  3. 5. Steek dit aan as dit donker is (-rs)
  4. 6. Die nommer voor sewe (-e-)
  5. 8. Ek was myself hierin (-a-)
  6. 10. Dit gebeur as iets val (br-)
  7. 11. Grawe 'n gat hiermee (gr-)
  8. 12. Gevriesde water (-y)
  9. 14. Dit kom aan die einde van 'n sin (-nt)
  10. 16. Gooi jou papiere hierin (dr-)
  11. 17. 'n Baba koei (-lf)
Down
  1. 1. 'n Dier wat in die water lewe (-i)
  2. 2. Eet dit as jy honger is (-o)
  3. 3. 'n Insek wat jou seer kan steek (-y)
  4. 4. Wanneer iets jou bang maak (skr-)
  5. 7. 'n Lang glibberige reptiel wat jou kan pik (sl-)
  6. 9. Iets groen wat in die tuin groei (pl-)
  7. 10. 'n Ander woord vir gelukkig (bl-)
  8. 13. Doen dit in die see of in die water (sw-)
  9. 15. Trek dit onder jou hemp aan (fr-)