Kwartaal 3 SW

12345678910
Across
  1. 2. Kleinste land in die wêreld
  2. 5. Grootste land in die wêreld
  3. 7. Die land in die wêreld met die hoogste lewensverwagting (84)
  4. 9. Swaerste dier wat nog ooit geleef het
  5. 10. Een van Jan van Riebeeck se skepe
Down
  1. 1. Hoofstad van Finland
  2. 3. Die 2021 Olimpiese spele word in hierdie stad aangebied
  3. 4. Eeste private ruimtetuig wat mense na die ISS neem
  4. 6. Die maand wat Nelson Mandela vrygelaat is
  5. 8. Duitsland val hierdie land aan en begin so die Tweede Wêreld Oorlog