Laerskool

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 4. Jotam, Agas en Hiskia was in dieselfde tyd as hierdie koning, regeerders oor Juda (Jes. 1:1)
  2. 6. Aan watter kant van die tempel se drumpel het die water uitgekom? (Eseg. 47:1)
  3. 8. Wat was bo-op die graanmandjie? (Sag. 5:7)
  4. 10. Wie was koning toe Daniel sy visioen ontvang het? (Dan. 8:1)
  5. 12. "Ek het kinders ... en opgevoed, maar hulle het teen My in opstand gekom." (Jes. 1:2)
  6. 15. Hoeveel kilogram silwer moes die profeet betaal indien die gevange in die verhaal sou ontsnap? (1 Kon. 20:39)
  7. 16. Wat het omgeval by die wingerd van n luiaard? (Spr. 24:31)
  8. 17. Simson het die leeu uitmekaar geskeeur asof dit 'n ... was (Rig. 14:6)
  9. 19. "Hulle kom uit die vuur, maar die vuur sal hulle ..." (Eseg. 15:7)
  10. 20. Op watter oppervlakte was die pottebakker besig om te werk toe die profeet by hom aankom? (Jer. 18:3)
Down
  1. 1. Die vyeboom wil dit nie prysgee om koning te wees nie. (Rig. 9:11)
  2. 2. Wie word aangespreek in die gelykenis van die Pottebakker en die klei? (Jer. 18:6)
  3. 3. Hoeveel meter is op die maatlyn afgemeet van die oospoort af? (Eseg. 47:3)
  4. 5. Wat simboliseer die vrou in die mandjie? (Sag. 5:8)
  5. 7. Watter streek/gebied se seders sal verteer word deur die vuur wat uit die doringbos sal uitgaan? (Rig. 9:15)
  6. 9. By watter rivier het Daniel die visieon gesien? (Dan. 8:2)
  7. 11. Waar het Simson die 30 man doodgeslaan om hul klere te vat? Rig. 14:19)
  8. 13. Wat het die leeu met die profeet se vriend gedoen? (1 Kon. 20:36)
  9. 14. Word dit gebruik om iets van te maak, of gebruik iemand 'n stuk daarvan vir 'n ... om enigiets aan op te hang? (Eseg. 15:3)
  10. 18. Wanneer versamel die mier sy voedsel? (Spr. 6:8)