Across
- 3. Die sisspels het vooruitgegaan hierheen.
- 5. Levi se beroep toe Jesus hom geroep het.
- 7. Hierdie koning het Johannes die Doper se kop laat afkap.
- 8. "Die ___________ van Jesus Christus, die Seun van God, begin so:"
- 10. Die koninkryk van God is soos 'n ________________ wat 'n groot boom word...
- 12. Jesus het die gelykenis van die _________ vertel om mense te leer oor die manier hoe ons God se Woord ontvang.
- 13. Twaalf mense wat Jesus gevolg het.
- 14. Jairus was n raadslid van die ____________.
- 15. Die rivier waarin Jesus gedoop is.
Down
- 1. Die ouderdom van Jairus se dogtertjie.
- 2. Jesus se tuisdorp.
- 3. Manne van die donder.
- 4. op "Talita koem" beteken "Dogtertjie ____________."
- 6. Jesus het deur middel van __________ die mense geleer.
- 9. Jesus het sy skoonmoeder genees.
- 11. Johannes en Jakobus se vader.
- 13. Die man is op 'n __________ deur die dak laat sak sodat Jesus hom kon genees.
