LANGTAFEL

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 5. Wie eet nie piesang nie?
  2. 7. Wie was Mnr SA 2020?
  3. 8. Wie verjaar more?
  4. 9. Wie is Mosaiek se belangrikste werknemer?
  5. 11. Wie is ‘n koffie snob
  6. 13. Wie kan 4 ure aan-een Zumba?
  7. 14. Wie is die horse whisperer?
  8. 17. Wie was ‘n finalis in The Voice?
  9. 18. Wie het die langste baard?
  10. 19. Wie het drie doktorsgrade?
Down
  1. 1. Wie dans in die Leeuloop musiekvideo?
  2. 2. Wie het onlangs ‘n baba gehad?
  3. 3. Wie bid in die middel van die nag?
  4. 4. Wie het nog nooit ‘n Nataniel vertoning gemis nie?
  5. 6. Wie het kore begelei (nie Heystek nie)?
  6. 10. Wie het SA Korfbal gespeel?
  7. 11. Wie is ‘n digter?
  8. 12. Wie het voorheen vir Rooi Rose gewerk?
  9. 15. Wie kan Russies praat?
  10. 16. Wie was ‘n Mev. SA finalis?
  11. 20. Wie geniet ‘n Sambuka?