Leer by leiers

123456789101112
Across
  1. 2. Baie lang optog van Natal tot die Transvaal.
  2. 6. Wat het in 1994 in SA geëindig?
  3. 7. Mandela en Gandhi was albei 'n ________
  4. 8. Wat was Ghandi se beroep?
  5. 10. Wat word die reëls van 'n land genoem?
  6. 11. Mandela was die eerste swart _______
  7. 12. In watter land was Ghandi gebore?
Down
  1. 1. In watter provinsie was Mandela gebore?
  2. 3. Wat was Ghandi se geloof?
  3. 4. Op watter eiland was Mandela in die tronk?
  4. 5. Waarvoor het Mandela en Gandhi geveg?
  5. 7. Watter manifes het Mandela en sy vriende geskryf?
  6. 9. Hoeveel jaar was Mandela in die tronk?