Across
- 2. Dawid se oudste seun. (2 Samuel 3:2-26)
- 3. Hy het Dawid gesalf tot koning.
- 5. Dawid se pa.
- 7. Hy was koning voor Dawid.
- 9. Hy het die tempel gebou.
- 11. Voor hy koning geword het, het hy as ....... sy pa se vee opgepas.
- 12. Saul en Jonatan is daar dood.
Down
- 1. Dawid het hom op die slagveld met 'n slingervel doodgemaak.
- 2. Kilab se ma.
- 4. Dawid het daarop gespeel om Saul te kalmeer.
- 6. Dawid se bekendste vrou.
- 8. Dawid se beste vriend.
- 10. Dawid het die dorsvloer van ...... gekoop om die tempel op te bou.
