Lees en kyk T1 W2 L1 – AKTIWITEIT 14

1234567891011
Across
  1. 4. Wie was almal daar? vriende en _______
  2. 5. Woord wat my partyjie beskryf
  3. 7. Intensiewe vorm vir vinnig
  4. 8. Hoekom was hy nege ure terug gelukkig? want dit is my _________
  5. 9. Kies die regte spelling. moter of motor
  6. 11. Ek het nes `n __________ ster gevoel
Down
  1. 1. My oë was so groot soos `n _________
  2. 2. Intensiewe vorm vir donker
  3. 3. vinnig _______ die vinnigste
  4. 6. Wat pomp deur sy lyf?
  5. 10. Nou is dit tyd vir my ________