Lees20150115DCT

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 2. Idiomatiese benaming vir 'n stedeling.
  2. 5. Wisselvorm vir kokke
  3. 6. nek
  4. 7. Met die sak ... vorendag kom.
  5. 9. Jy is in jou noppies wanneer jy jou ... aantrek.
  6. 10. Die goedhartige mens sal sy ... vir jou uittrek.
  7. 11. Hy is die jongste kind van die gesin.
  8. 14. Die verkeerde voet is die ...
  9. 16. Uit watter taal het Nederlands die woord wedstrijd geneem?
  10. 18. As jy met die verkeerde voet uit die bed klim, is jy nors en ...
  11. 20. Die Nederlandse skepe het ... ware uit die Ooste gebring.
Down
  1. 1. Idiomatiese benaming vir 'n iemand wat van die plaas afkom.
  2. 3. Ruiters gebruik ... om perde in 'n bepaalde rigting te stuur.
  3. 4. Idiomatiese benaming vir 'n dorpenaar
  4. 8. Voltooi die idiomatiese benaming: 'n Barmhartige ...
  5. 11. Uit watter Bybelboek kom die volgende uitdrukking? Dit is saliger om te gee as om te ontvang.
  6. 12. Hy is lank na die ander kinders gebore.
  7. 13. Met groot verlange of begeerte
  8. 15. reukwater
  9. 17. 'n Liefdadige vrou word 'n ... genoem.
  10. 19. Na watter dier se ore word daar in die volgende uitdrukking verwys: Iemand ore aansit.