Across
- 2. Buyi het nie Umfana se __________ vasgemaak nie.
- 3. Kamp waar leeus nie loop nie.
- 4. Themba noem Buyi se kamer 'n _________.
- 6. Die diere wat hul by die foefieslide sien.
- 7. Land waar die 3 toeriste vandaan kom.
- 9. Hulle word die reuse van die bosveld genoem.
- 10. Buyi mis sy ma, gee'n ander woord vir "mis".
Down
- 1. Gee die woord vir "poachers" soos in die boek genoem.
- 5. Lwazi se beroep. (career)
- 8. Mama Unathi dra kleurvolle ________.
