Les 27

1234567891011121314151617
Across
  1. 3. Dit gaan na Christus toe die oomblik wanneer ek tot sterwe kom.
  2. 8. Die alwyse God is voordurend besig om sy kinders hiertoe te lei.
  3. 10. Dit beteken dat 'n kind van God ewige vreugde in sy of haar hart het.
  4. 13. Dit was gebou nog voordat die tempel geherbou is en die volk het daarop die daaglikse offers gedoen en die huttefees is gevier.
  5. 14. Dié Persiese koning het opdrag gegee dat die werk aan die tempel weer moet voortgaan.
  6. 16. Een van die profete wat gemotiveer het om die huis van die Here (tempel) te herbou.
  7. 17. Dié koning van die Persiese ryk het besluit om die Jode die geleentheid te gee om na hulle land terug te keer.
Down
  1. 1. Die ware tempel van God.
  2. 2. Die geestelike leier se taak is om die volk voor te gaan in hulle aanbidding en om as _______ van God se wil op te tree.
  3. 4. Hulle kon nie help met die heropbou van die tempel nie, omrede hul met die ander volke gemeng geraak het en sodoende ook hulle godsdiens.
  4. 5. Die volk se hele bestaan.
  5. 6. Dit het die volk onder andere geherbou toe hulle teruggekeer het na die beloofde land.
  6. 7. Koning Kores het die guns van al die volke se _______ gesoek, in die hoop dat hulle sy regering sal seën.
  7. 9. Dit kon nie tydens die ballingskap tydperk meer gevier word nie.
  8. 11. Nadat die eerste groep Jode die tempel herbou het, het dié persoon as geestelike leier na vore getree.
  9. 12. Die aantal jare wat die volk leierloos was na Serubbabel, tot en met die koms van Esra.
  10. 15. Die aanvoerder van die heropbou van die tempel.