Letterkundige terme

12345678910
Across
  1. 2. Wat is ‘n ander naam vir klanknabootsing? (1)
  2. 4. Wat noem ons 3 versreëls? (1)
  3. 6. …………………….. is waar daar nie doelbewus ‘n leuen vertel word nie, iets word net vergroot om dit indrukwekkend te maak. (1)
  4. 7. Die Tema of ………………………….is die punt van die gedig. Waar die belangrikste gedagte van die gedig saamgevat word. (1)
  5. 9. Wat noem ons die gevoel wat die leser kry wanneer hy die gedig lees? ‘n Gedig kan vrolik, hartseer of ernstig wees. ( Atmosfeer en ……….) (1)
  6. 10. Wat noem ons dit wanneer klanke binne die versreël herhaal word? (1)
Down
  1. 1. Wat noem ons dit wanneer die skrywer speel met verskillende betekenisse wat ‘n woord kan hê? Dit word soms op ‘n grappige wyse gebruik. (1)
  2. 3. Kontras of …………………is wanneer twee idees met twee teenoorgestelde eienskappe teenoor mekaar te staan kom. (1)
  3. 5. Wat noem ons die beeldspraak wanneer menslike eienskappe aan ‘n nie-menslike voorwerp, dier of natuurverskynsel gegee word? (1)
  4. 8. …………………. of die vorm van die gedig is die wyse waaop die letters op die blad gedruk is. (1)