Across
- 2. Die soort dier wat as sondoffer geoffer moes word wanneer 'n owerste in swakheid gesondig het.
- 4. Die belangrikste komponent van die vuuroffers (van 'n lieflike geur) wat aan Yahweh gebring is.
- 5. Die kleinvee moes aan hierdie kant (rigting) van die altaar geslag word.
- 9. Die voedseloffers mag nie van iets wat ... is, berei word nie.
- 11. Die basiese komponent wat normaalweg saam met die fynmeel as voedseloffer gebring is.
- 12. Die hoeveelheid kere dat die bloed van die sondoffer voor die voorhangsel gesprinkel moes word.
Down
- 1. Die brandoffers moes by die ... van die tent van samekoms goedgekeur word.
- 3. Van die bloed van die sondoffer moes aan die horings van die ... gestryk word.
- 6. Die ... bloed van die sondoffer bul moes aan die onderkant van die brandofferaltaar uitgegiet word.
- 7. Die sout saam met die voedseloffers, word die sout van die ... genoem.
- 8. Wanneer die volk onopsetlik gesondig het, moes hierdie groep hulle hande op die kop van die sondoffer lĂȘ.
- 10. Hierdie deel van die offers moes rondom die altaar uitgegooi word.