Lewensoriëntering Sleutelwoorde p. 62 - 84

123456789101112131415
Across
  1. 6. verskille en verskeidenheid
  2. 8. om 'n persoon of groep mense as anders te behandel op 'n onregverdige manier
  3. 11. misbruik van menseregte
  4. 12. onregverdige behandeling
  5. 14. die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help
  6. 15. 'n organisasie of departemente wat na jou menseregte omsien
Down
  1. 1. ignorering van of inmenging in 'n persoon se regte
  2. 2. maniere om diskriminasie en menseregteskendings te beveg
  3. 3. reëls vir die samelewing
  4. 4. 'n reeks aktiwiteite wat ontwerp is om 'n spesifieke uitkoms te hê
  5. 5. omwettige koop en verkoop van mense
  6. 7. 'n standpunt van die regte van 'n groep mense
  7. 9. invloed, gevolg, resultaat
  8. 10. 'n persoon wat van die een plek na die ander trek om werk te soek
  9. 13. planne of programme wat dit ten doelhet om 'n probleem op te los