Lien se lankstaanskoene

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 2. Lien se hoërskool se naam
  2. 6. Die town clown
  3. 8. Die vriendin van Lien was baie ryk
  4. 9. Lien se beste vriend
  5. 11. Die dominee se regte naam
  6. 13. Dit is geldig vir 30 dae
  7. 14. Die plek waar Lien en haar beste vriend gaan eet
  8. 16. Die kleur van die kriekethempies
  9. 18. Die drama onderwyseres se van
  10. 20. Hy het die meeste aandele by die haarkapper
Down
  1. 1. Die rol wat Lien in die toneelopvoering speel
  2. 3. Die dominee se bynaam
  3. 4. Die man wat in die wit Volvo ry
  4. 5. Die persoon wat goed met sy hande kon maak
  5. 6. Lien se ma
  6. 7. Staan by "entertainment corner"
  7. 10. LO-onderwyser se van
  8. 12. Lien se broer
  9. 15. Die bedelaar wat baie drink
  10. 17. Die vrou wat saam met Lien bedel
  11. 19. Lien se gunsteling sangeres