Across
- 5. veertienreelige gedig volgens 'n vaste patroon
- 6. die bou van die gedig
- 7. die verteller (persoon/instansie wat aan die woord is) van die gedig
- 9. 'n strofe bestaan uit 4 reels
- 10. oordrywing ter wille van effek
- 12. menslike eienskappe word aan nie-lewendige voorwerpe gegee
- 15. versagtende manier om iets te stel
- 16. die teenoorgestelde word gese van wat bedoel word
- 17. woorde/sinne/strofes word herhaal om te beklemtoon
- 18. die gewone, letterlike betekenis van 'n woord of uitdrukking
Down
- 1. beeldspraak waarin twee sake direk aan mekaar gelyk gestel word
- 2. "Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep"
- 3. noem 'n gedeelte vir die geheel
- 4. die boodskap wat die gedig oordra
- 8. invoeging van 'n sin of woord wat tussen hakies, aandagstrepe of kommas geplaas word
- 11. "die brUIn mUIs bly in ons hUIs"
- 13. twee uiterstes word teenoor mekaar gestel
- 14. die emosionele atmosfeer wat geskerp word en deur die gedig uitgedruk word
