Luka

1234567891011121314
Across
  1. 4. Luka plus dit graag vir Mamma
  2. 5. Luka se 'voetbal' sport
  3. 8. Een van Luka se gunsteling kleure
  4. 10. Luka bou graag met hierdie blokkies
  5. 12. Luka se oog kleur
  6. 13. Gedeelte van die hoender waarvan Luka die meeste hou
  7. 14. Luka se voorste een is uit!
Down
  1. 1. Luka ry graag met dit om en om die huis
  2. 2. Luka lek die soet ding graag in die somer
  3. 3. Luka hou daarvan om dit te vou met papier
  4. 6. Luka het drie sulke diere
  5. 7. Luka gebruik dit om mee te hekel
  6. 9. Nog een van Luka se gunsteling kleure
  7. 11. Luka se chunky swart kat
  8. 13. Luka se gunsteling super held