Lukas

123456789
Across
  1. 2. Daar het hy gewens hy kon sy honger stil met die … wat die varke eet, maar niemand het hom daarvan gegee nie.
  2. 3. “Daar is ses dae in die week waarop 'n mens moet werk. Julle moet op een van daardie dae kom om julle te laat … maak, nie op die sabbatdag nie.”
  3. 5. Pa vir hom die vetgemaakte … geslag!’
  4. 7. Kyk, dis nou drie jaar dat ek aan hierdie … vrugte kom soek, en ek kry niks nie. Kap hom uit!
  5. 9. “Word vyf mossies nie vir twee … verkoop nie
Down
  1. 1. So kan niemand van julle my dissipel wees as hy nie bereid is om van al sy … afstand te doen nie.
  2. 4. Vriend, leen my bietjie … brode,
  3. 6. Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan …, kreupeles, verlamdes en blindes
  4. 7. Julle is tog baie meer werd as …
  5. 8. Jesus was êrens op 'n plek besig om te ...