Across
- 2. Vir hoeveel dae is Jesus deur die duiwel versoek?
- 5. Waarna het die Gees vir Jesus gelei?
- 7. Jesus is geroep om die __________ van die Here aan te kondig.
- 8. Die boek van die Profeet waaruit Jesus moes lees.
- 10. Jesus het sy wat op die mense gele om hulle gesond te maak?
Down
- 1. Wie se skoonmoeder het siek gele met 'n hewige koors?
- 3. Wat Jesus aan die ander dorpe en mense moes gaan verkondig.
- 4. Die naam van die melaatse man van Sirier wat genees is.
- 6. Die plek waar Jesus die mense geleer het.
- 9. Die plek in die gebied van Sidon waarheen Elia gestuur is.
