Across
- 3. Elke kind het die reg tot opvoeding en daarom moet hy / sy kan skool toe gaan.
- 5. Mens moet mekaar se ..... erken.
- 6. Hierdie is 'n manier om konflik te hanteer.
- 8. Wanneer iemand gereeld geslaan, geskop of geknyp word is dit ....... afknouery.
- 9. Wanneer 'n klompie kinder saamwerk noem ons dit ......
Down
- 1. As jy na iets of iemand verlang is jy .....
- 2. Jy moet altyd probeer keer dat ...... vererger
- 4. Saam met regte kom ......
- 7. Wanneer iemand lelike goed sĂȘ van ander is dit ...... afknoery.
