Across
- 1. Die heilige _____ sal uit geruk word
- 3. Die mees opregte is soos dit
- 6. Kan mens rein wees by 'n valse ______
- 11. Die Here sal ______ vir magtige nasies
- 13. dit sal aangeghef word oor die kwaaddoeners
- 15. Dit moet aan Moréset-Gat gegee word
- 17. Miga was een van hulle
- 18. Dit sal onder volk uitgeroei word
- 19. Hy sal die volk lei deur die poort
- 20. Die Here ______ aan Jakob sy oortredinge
Down
- 2. Dit van Jakob sal onder die volke wees
- 4. Valse profete is dit vir geld
- 5. Die Here sal dit met sy volk doen
- 7. Die Here twis in die _____ van die berge
- 8. Die goddelose sal soos ______ uit hul vestings kom
- 9. Sion word as 'n dogter hiervan beskou
- 10. Dit sal op die plek van Samaria geplant word
- 12. Die inwoners van die stad spreek ______
- 14. Dit word bosrante a.g.v. die volk se sonde
- 16. Die Messias sal daar gebore word
