Mensvreter Piranhas - Hoofstuk 3

1234567891011121314151617
Across
  1. 3. Jenny sit die MP3-speler se __________ in.
  2. 5. Bennie sit _________.
  3. 7. Wat die nuwe tenk na die akwarium toe kan lok.
  4. 9. Sy vel lyk so van die sweet.
  5. 11. Iemand het 'n harde _______ gegee.
  6. 12. Die professor op die verhoog se naam.
  7. 14. Professor Fungus het dit vir Bennie en Jenny gekoop.
  8. 15. Bennie sĂȘ toespl=rake is lank en __________.
  9. 16. Hoe lank terug was daar 'n berig in die koerant?
  10. 17. Wat met die akwarium kan gebeur.
Down
  1. 1. Watter tenk maak hulle oop?
  2. 2. Waar Bennie en Jenny gewag het.
  3. 4. Die tipe musiek wat begin gespeel het.
  4. 6. Argon het dit gekry.
  5. 8. Die gordyn het dit stadig gedoen.
  6. 10. Waarop die musiek gespeel het.
  7. 13. Argon se ore spring _________.