Spyskaartbeplanning Terminologie

1234567891011
Across
  1. 4. 'n Sagte, wasagtige stof wat deur die lewer vervaardig word
  2. 7. Die liggaam se onvermoe om insulien te produseer
  3. 8. Voedsel wat suiwel bevat
  4. 9. Voedsel wat verbied word volgens Moslem geloof
  5. 10. 'n Gereg of kombinasie van geregte wat saam bedien word
  6. 11. Voedsel wat aanvaarbaar is volgens Joodse geloof
Down
  1. 1. Iemand wat nie vleis eet nie
  2. 2. Voedsel wat nie suiwel of vleis bevat nie
  3. 3. Voedsel wat aanvaarbaar is volgens Moslem geloof
  4. 5. Hoe bloeddruk
  5. 6. 'n Lys van geregte beskikbaar vir bestelling tydens 'n ete