Mikro-organisme

12345678910111213141516
Across
  1. 3. Ontdek penisillien.
  2. 5. Muskiete spuit parasiete in mens se bloedstroom in.
  3. 6. Veroorsaak rooigety in Pink Lake.
  4. 7. Mikro-organisme wat TB veroorsaak.
  5. 8. Eensellige mikro-organisme soos gis.
  6. 11. "Kaap" ander organismes om lewensprosesse uit te voer.
  7. 15. Besmetting van 'n dier/mens met 'n klein hoeveelheid van 'n skadelose vorm van die bakterie of virus
  8. 16. Bakterie dring die longe binne.
Down
  1. 1. Waterdrywende siekte veroorsaak deur bakterie.
  2. 2. Die natuur se herwinners.
  3. 4. Waterdrywende siekte veroorsaak deur verskeie mikro-organismes.
  4. 9. Veroorsaak deur 'n virus wat die liggaamselle binnedring en die immuunstelsel oorneem en vernietig.
  5. 10. Vader van mikrobiologie.
  6. 12. Maak 'n chemikalie wat bakterie doodmaak.
  7. 13. Indien MIV onbehandeld aangaan, word die siekte ontwikkel tot ______.
  8. 14. Proses waarin suurdeeg of bakterieƫ gebruik word om koolhidrate in sure, alkohol of koolstofdioksied te verander.