Mites en legendes

1234567891011121314
Across
  1. 2. Om die bos lei.
  2. 5. Sinoniem vir meningsverskil.
  3. 9. Die Griekse god van die see.
  4. 10. Hy het `n kopdoek en `n ____ gedra.
  5. 13. Sinonime vir lewensles.
  6. 14. Hy het die wêreld op sy skouers gedra.
Down
  1. 1. Om kinders bang n les te leer.
  2. 3. Waarin het Antjie Somers die kinders gestop?
  3. 4. `n Sterk Griekse god wat appels moes steel.
  4. 6. Die verhaal van Antjie Somers word gesien as n Suid- Afrikanse____.
  5. 7. Die tuin aan die einde van die wêreld.
  6. 8. Antjie Somers was gebruik as `n ______
  7. 11. Wie het vir Atlas gestraf?
  8. 12. Mites handel oor gode terwyl legendes oor___ handel.