Across
- 5. Een maniere waarmee jy nie MIV sal kry nie is?
- 7. Dit is goed om gereeld te __________ vir MIV sodat jy weet of jy gesond is.
- 8. Wat is die afkortjing van Verworwe Immuniteitsgebreksindroom?
- 9. Is vigs 'n virus of die infeksie met MIV?
Down
- 1. Wanneer iemand _____________ naalde deel.
- 2. Direkte kontak maak met iemand wat MIV het deur oop wonde en _________
- 3. Waarmee help die wit selletjies in die liggaam?
- 4. Watter deel liggaam val die virus aan?
- 6. Die kind kan MIV en VIgs kry deur________ voeding.
- 9. Waarvoor staan die I van MIV?
