Module 1.1

1234567891011121314
Across
  1. 2. Die kern waar alle berekeninge in die rekenaar plaasvind
  2. 4. Klomp toestelle in een toestel saamgevoeg
  3. 8. Rou onverwerkte data
  4. 9. Die tydelike geheue van die rekenaar
  5. 12. Alle programme wat geskryf is vir spesifieke take
  6. 14. Waar ons alle programme permanent stoor vir latere gebruik
Down
  1. 1. Die belangrikste program op die rekenaar
  2. 3. Word gebruik vir kragstuwings of as krag afgaan om rekenaar te beskerm
  3. 5. Skep die beelde op die rekenaar
  4. 6. Die resultaat van die verwerkte data
  5. 7. Al die dele waaraan jy kan van en sien
  6. 10. Sy algemene naam is QWERTY
  7. 11. Kragtige rekenaar wat alle hulpbronne deel met ander rekernaars
  8. 13. 'n Tuis/Huis kantoor