Across
- 2. die vloei van die musiek
- 5. die struktuur van musiek
- 6. hoe lank 'n noot geklank moet word
- 7. hoe hard of sag musiek is
- 8. hoe dik of dun die musiek klink
Down
- 1. hoe vinnig of stadig musiek gespeel word
- 3. hoe hoog of laag 'n seker klank is
- 4. die gereëlde polsslag van musiek
- 6. die klank eienskappe van instrumente