'n Klein bietjie- Wendy Hartmann

1234567891011
Across
  1. 1. Die meervoud van 'kraak'.
  2. 5. Die katjie wag hiervoor.
  3. 7. Wie se huiswerk het weggewaai?
  4. 9. Die teenoorgestelde van 'beste'
  5. 10. Wat waai tot in die vlei van Sibu se nies?
  6. 11. Die teenoorgestelde van 'frons'.
Down
  1. 2. Wat het plat gewaai van Sibu se nies?
  2. 3. Die katjie kry baie hiervan by die kinders se huis.
  3. 4. Mev. Magona knyp sy neus toe hiermee.
  4. 6. Dit ontstel almal.
  5. 8. Sibu woon op hierdie laan.