Across
- 3. Wat is Nanette se stokperdjie?
- 5. Hoeveel keer per dag moes Nanette piepie?
- 6. Wat gaan baba se eerstenaam wees?
- 8. Sonder watter liggaamsdele word babas gebore?
- 10. Grootste "craving"?
- 12. Wat is baba se "due date"?
- 13. Wat is baba se bynaam?
- 14. Wat gaan baba se sterreteken wees as hy op of na die "due date" sy verskyning maak?
Down
- 1. Wat is die babakamer se tema?
- 2. Waar het PB en Nanette ontmoet?
- 4. Wat is PB se stokperdjie?
- 7. Wat is PB en Nanette se eerste "furry friend" se naam?
- 9. Hoeveel jaar is PB en Nanette getroud voor baba kom?
- 10. Watter kos/reuk het vir Nanette meeste afgesit?
- 11. Wat is die eerste sintuig wat 'n baba ontwikkel?
