NAVORSING: DWELMMISBRUIK 10 PUNTE

12345678910
Across
  1. 5. Hierdie dwelm bevat 400 chemikalieë.
  2. 6. Die gebruiker kry die gevoel van euforie.
  3. 8. Die oudste dwelm in die wêreld.
  4. 9. Dampe of gasse word ingeasem.
  5. 10. 'n Onbeheerbare drang of begeerte vir iets hê.
Down
  1. 1. Onredelike vrese, veral of iemand jou il kwaad aandoen.
  2. 2. En van die mees verslawnde stowwe.
  3. 3. Ons ken die dwelm as Tik.
  4. 4. Sien of hoor dinge wat nie daar is nie.
  5. 7. Dwelm ook bekend as dagga of weed.