NAVORSING: DWELMMISBRUIK 10 PUNTE

12345678910
Across
  1. 3. Dwelm ook bekend as dagga of weed.
  2. 4. Die gebruiker kry die gevoel van euforie.
  3. 6. Hierdie dwelm bevat 400 chemikalieë.
  4. 8. 'n Onbeheerbare drang of begeerte vir iets hê.
  5. 9. En van die mees verslawnde stowwe.
  6. 10. Sien of hoor dinge wat nie daar is nie.
Down
  1. 1. Dampe of gasse word ingeasem.
  2. 2. Onredelike vrese, veral of iemand jou il kwaad aandoen.
  3. 5. Ons ken die dwelm as Tik.
  4. 7. Die oudste dwelm in die wêreld.