Nehemia 1-3

12345678910111213
Across
  1. 3. Die koning het 'n aantal hiervan aan Nehemia gegee om hom te help in sy reis na Jerusalem.
  2. 7. Die werk wat Nehemia voorheen in diens van die koning gedoen het.
  3. 9. Toe Nehemia die mure van die stad in die nag gaan besigtig het, het hy by hierdie poort uit- en ingegaan.
  4. 10. Die manne van hierdie bekende stad het ook help bou aan die muur.
  5. 11. Wat Yahweh hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou.
  6. 12. Oral waar die muur herstel is, is daar ook ... , sluitbalke en grendels ingesit.
  7. 13. Ook ek en my familie het ... en verkeerd gehandel teenoor U, het Nehemia gebid.
Down
  1. 1. Nehemia is geraadpleeg omdat hierdie deel van Jerusalem stukkend gelê het.
  2. 2. Yahweh het vir Mosheh gesê dat Hy Israel onder die volke sou ... as hulle ontrou is.
  3. 4. Nehemia het die koning se goedkeuring toegeskryf aan die goeie ... van Elohiem wat oor hom was.
  4. 5. Die muur van hierdie poel by die Dawidstad is ook herstel.
  5. 6. Omdat Nehemia só voor die koning was, het die koning oor sy gesondheid uitgevra.
  6. 8. Toe Nehemia die nuus van Jerusalem gehoor het, het hy getreur en ... en gebid voor die aangesig van Yahweh.