Across
- 3. Elke keer wanneer die _________ vertrek het, het Moses gese: "Trek op, Here,verstrooi u vyande!"
- 4. Gobab se skoonpa.
- 5. Die stam wat eerste getrek het.
- 7. Voorwerpe wat die Kehatgroep moes dra.
- 8. Trompette word van geslae __________ gemaak.
- 10. Sy seuns het die trompette geblaas.
Down
- 1. Hoeveel dae het die Israeliete van die berg van die Here af weggetrek?
- 2. Die plek waar die wolk gaan staan het nadat dit verder van Sinaiwoestyn voortgesit het.
- 6. Beveel die Isrealiete om te trek op bevel van die Here.
- 9. Sekere mense wat bymekaarkom as die trompet geblaas word.
