Across
- 2. Al die eersgeborenes is ... sê Yahweh.
- 6. Die verskillende stamme moes hulle kampe opslaan - elkeen by die ... van daardie stam.
- 9. Hierdie stam se geteldes was 74600 - meer as enige van die ander stamme.
- 10. Die stam van Yehudah en die stam van Efrayiem moes kamp opslaan aan ... kante van die tent van samekoms.
- 12. Die kleur van die doek wat oor die toonbrood tafel gesprei moes word.
Down
- 1. Die familie van Kehat moes toesig hou oor die ark, tafel, altare, voorhangsel en die ... van die tentwoning.
- 3. Al die mans bó hierdie ouderdom is hoof vir hoof getel.
- 4. Die familie van hierdie seun van Lewi moes aan die suidekant van die tentwoning kamp opslaan.
- 5. Die familie van Merari moes toesig hou oor die style, dwarshoute, voetstukke en ... van die tentwoning.
- 7. Die ouderdom waarop die Lewiete se diensplig in die tentwoning verval het.
- 8. Vir sommige van die eersgeborenes van Israel moes vyf ... per hoof geneem word as loskoping.
- 11. Hierdie stam se manne moes nie getel word nie.