Across
- 4. 'n isoleerder
- 5. 'n voorbeeld van 'n hernubare energiebron wat elektrisiteit opwek.
- 8. Steenkool is 'n ________brandstof
- 9. 'n materiaal waardeur elektriese stroom kan vloei
- 10. wat word gebruik om die water te verhit tydens die opwekking van elektrisiteit
- 11. resultaat wat gelewer word wanneer inset komponent gebruik word in 'n stelsel
Down
- 1. meeste drade word hiervan gemaak om elektrisiteit te lei
- 2. 'n voorbeeld van 'n nie-hernubare energiebron
- 3. Bied die pad vir elektrisiteit om uit 'n energiebron te vloei na waar dit nodig is
- 6. Die pad moet ________ wees vir elektrisiteit om te vloei
- 7. 'n komponent wat 'n stroombaan ingaan om energie te voorsien
