Ons - Altyd (Alle Antwoorde is in Engels)

123456789101112131415161718
Across
  1. 2. Waar ons ontmoet het
  2. 6. ChatGPT se afrikaanse* nickname vir ons
  3. 7. My favourite season
  4. 10. Wat ek die meeste van jou love (mentally)
  5. 12. Dag wat ons official geword het (!!!)
  6. 13. Waar jy bly
  7. 14. Jou formula 1 team
  8. 15. Die show wat ons saamkyk
  9. 17. Ons het albei hierdie sport gespeel op skool
  10. 18. Platform waarop ons die meeste video chat
Down
  1. 1. Wat jy swot
  2. 3. Jou love language (no space)
  3. 4. Waar ek werk
  4. 5. Ons favourite blom <3
  5. 8. My werk nou
  6. 9. Waar ons ons eerste date beplan het (geen spasie)
  7. 11. Wat ek die meeste van jou love (physically)
  8. 14. Film universe wat ons die meeste kyk
  9. 15. Ons altwee se favourite kleur
  10. 16. Waar ek gebly het Maart tot December (excluding USA)