Across
- 3. Rede hoekom goud gebruik word in ruimtetuie.
- 5. Wat myners gebruik om rots los te maak waarin erts sit.
- 6. Persone wat die aardkors verken vir erts wat nuttig of waardevol is.
- 8. Wanneer 'n skag gebruik moet word om die minerale diep onder die grond uit te haal.
- 9. Metode wat gebruik word om Yster, lood en sink te onttrek.
- 11. Proses waardeur erts uit die aardkors verwyder word.
- 12. Metode om aluminium, natrium en potas te onttrek.
- 13. Wanneer bv. al die steenkool verwyder is, word die bolaag grond weer terug geplaas om die natuurlike plantegroei te herstel.
Down
- 1. Wat myne gebruik om die 55 grade na 28 te verkoel.
- 2. Rotse wat nuttige of waardevolle minerale vir mynbou bevat.
- 4. Om rotse uit die oppervlak uit te grawe en 'n gat of put te vorm.
- 7. Metode wat gebruik word om goud, platinum en silwer te skei.
- 10. Soliede elemente en verbindings wat in die natuur voorkom.
